Safari2003 1. Daar was ‘n land. Aanvanklik woes en leeg 2. Mettertyd het diere die skemer gevul 3. Besonderse plante vir elke seisoen 4. Swerms helderkleurige voĆ«ls teen die blou lug 5. Visse wat loop op water 6. Dekades bring swerwers van heide en verre 7. Party maak die vlakte hul woning 8. Vreemde skepe bring vreemde tale 9. Tale bring twis 10. Vir ‘n lang ruk sien mens net vonke spat 11. Bekendes word onbekendes 12. Liefde speel tweede viool 13. Die huis met alles daarin waai weg 14. Dan stilte. Soos na ‘n storm 15. Wonderkop word wakker 16. Die safari was ‘n droom